Woel met Afrikaans or An English Story

Woel met Afrikaans is ‘n Afrikaans taal ontwikkelings program met 9 moeilikheids vlakke.

 

 

 

 

 

 

 

Daar is vyf hoof groep oefening tipes wat die volgende bevoegthede bevorder.

  1. Lees spoed
  2. Verstaan en skryf van Afrikaans
  3. Grammatika
  4. Spel
  5. Woordeskat

1. Lees

Uniek tot die program

Vier lees metodes is ontwerp om lees spoed te verbeter. Gedurende lees oefeninge word inhouds vrae gevra, daar word ook multimedia ondersteuning gegee (storie word deur narator uitgelees):

 

 

 

 

 

  1. Lees op eie spoed en leer betekenisse van woorde
  2. Reël lees beklemtoon een lyn op ‘n slag teen verskillende lees tempo’s
  3. Reël flits word gebruik om lees spoed te verbeter, onderig word gegee in volgende leestegniek, hoe om te lees deur die middel van kolom af te skandeer.
  4. Merk lees ondersteun in linker en regter oog beweging.

 

 

 

 

 

 

2. Begrip

  • Vry Formaat antwoorde – eie antwoord kan dus geskryf word
  • Interaktiewe antwoorde
  • 45 000 woord woordeboek

3. Grammatika, Spelling en Woordeskat

Daar is ‘n wye reeks van grammatika en woordeskat bou oefeninge in die program, van eenvoudige vrae en antwoorde tot woord bou programme.

Soos bevoorbeeld:

  1. Sinoniem woordbou
  2. Intensiewe vorme
  • Die Help fasiliteit kan u help om spesifieke onderwerp of oefeninge op te spoor.
  • U kan ook gedetaileerde verslag aangaande u vordering besigtig as ook uitdruk.

top of page

Comments are closed.